BOLAND BO

Die mondstuk van Boland Rugby Unie.

OOR DIE SKRYWERS

Die redaksionele span span bestaan uit vrywilliges en UB Lede wat die projek dryf en oorsien. Die inhoud van die van die Nuusbrief is word nagesien en goed gekeur die redaksie span.

Ons poog om die stories van Boland hier te vertel en op die manier hoop en geleenthede te skep vir mense om Boland te verteenwoordig en die beeld te bou.

 

Indien jy ‘n bydrae wil maak op welke manier ook al of self net gedagtes en idees wil instuur of selfs ‘n artikel wil skryf, wil ons graag van jou hoor.

Maak gerus kontak met ons via e-pos.

bolandrugbylive@gmail.com

 

Liaan King

How to Manage Teams

Upcoming book!

Ons volgende UItgawe sal in Junie 2023 wees.